Vlag van Tunisië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Tunisië is in 1835[1] en weer op 20 Maart 1956 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n wit skyf in die middel van die vlag waarop ’n rooi ster en sekelmaan is.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 1835 en 20 Maart 1956 |
Ontwerp | ’n Enkele rooi baan met ’n rooi ster en sekelmaan in ’n wit skyf in die middel. |
Ontwerp deur | Al-Husayn II ibn Mahmud |
Sluit