Vlag van Tanzanië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Tanzanië is op 30 Junie 1964 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n driekleur in groen, swart en blou met geel fraaiings langs die swart baan wat skuins oor die vlag loop van onder in die vlagpaalkant tot bo in die wapperkant.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 30 Junie 1964 |
Ontwerp | ’n Driekleur in groen, swart en blou met geel fraaiings langs die swart baan en die swart baan loop skuins oor die vlag. |
Sluit