Vlae van die administratiewe streke en provinsies van Italië
Wikimedia lysartikel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Italië word verdeel in 20 administratiewe streke (regioni, enkelvoud regione), waarvan vyf 'n spesiale outonome status geniet, aangedui deur 'n *. 'n Administratiewe streek word verder verdeel in provinsies.