Universiteit van die Andes (Venezuela)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Universiteit van die Andes ( Spaans: Universidad de Los Andes, ULA) is die tweede oudste universiteit in Venezuela. Die universiteit se hoofkampus is in die stad Mérida in Venezuela geleë. ULA is die grootste universiteit in die Venezolaanse Andes, wat een van die grootste studente-liggame in die land het.
Kitsfeite Leuse:, Gestig: ...
Universiteit van die Andes | |
---|---|
Universidad de los Andes | |
Leuse: | "Initium Sapientiae Timor Domini." |
Gestig: | 1810 |
Direkteur: | Mario Bonucci Rossini |
Studentetal: | 54 000 |
Ligging: | Mérida, Venezuela |
Bynaam: | ULA |
Webtuiste: | http://www.ula.ve/ |
Sluit