Universiteit van Namibië
universiteit / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Universiteit van Namibië (Engels: University of Namibia of UNAM) is 'n universiteit geleë in Windhoek, Namibië en is die oudste universiteit in Namibië.
Kitsfeite Leuse in Afrikaans:, Leuse in Engels: ...
Universiteit van Namibië | |
---|---|
Ingang van die Hifikepunye Pohamba- kampus van die Universiteit van Namibië in Ongwediva | |
Leuse in Afrikaans: | Innovasie en akademiese uitnemendheid |
Leuse in Engels: | Innovation and Academic Excellence |
Gestig: | 1992 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Kanselier: | Hifikepunye Pohamba |
Personeel: | 660 |
Studentetal: | 10 400 |
Ligging: | Windhoek met 'n kampus in Oshakati
22°36′40″S 17°03′27″O |
Kampus: | Beide stedelike en landelike |
Webtuiste: | unam.na |
Sluit
Die hoofkampus is in Pionierspark geleë.