Rijksuniversiteit Groningen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Universiteit Groningen (amptelik, Rijksuniversiteit Groningen) is ’n Nederlandse universiteit in Groningen in die provinsie Groningen. Die RuG is gestig in 1614, na Leiden is hulle die oudste universiteit in Nederland.
Kitsfeite Leuse:, Leuse in Afrikaans: ...
Rijksuniversiteit Groningen | |
---|---|
Latyn: Academia Groningana | |
Leuse: | Verbum Domini lucema pedibus nostris |
Leuse in Afrikaans: | Die woord van die Here is 'n lamp vir ons voete |
Gestig: | 1614 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Rektor: | Elmer Sterken |
Personeel: | 6,500 |
Studentetal: | 30,014 (2014) |
Ligging: | Groningen, Groningen, Nederland |
Affiliasies: | European University Association, VSNU |
Webtuiste: |
Sluit