Tunde Adebimpe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tunde Adebimpe (gebore 26 Februarie 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Invisible (2007), Never Back Down (2008), Rachel Getting Married (2008), en Kill Your Darlings (2013).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Tunde Adebimpe | |
Geboortenaam | Babatunde Omoroga Adebimpe |
---|---|
Geboorte | 26 Februarie 1975 (1975-02-26) (49 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit