Tetraëder
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Tetraëder is die eenvoudigste van die vyf Platoniese vaste liggame of Platoniese veelvlakke.
Die tetraëder bestaan uit vier gelyke gelyksydige driehoeke, wat in vier hoekpunte ontmoet. Daar is 6 gelyke sye wat hoeke van 60° met mekaar maak.
Die inhoud van 'n tetraëder met sy s is: