Summer Glau
From Wikipedia, the free encyclopedia
Summer Glau (gebore 24 Julie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Serenity (2005) en Knights of Badassdom (2013), en in die televisiereekse Firefly (2002) en Terminator: The Sarah Connor Chronicles (2008).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Summer Glau | |
Geboortenaam | Summer Lyn Glau |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit