Suid-Slawiese tale
From Wikipedia, the free encyclopedia
Suid-Slawiese tale sluit in:
- (Sommige slaviste, veral die van Bulgarye en Griekeland, beskou Macedonies as 'n streeksvorm van die Bulgaarse taal eerder as 'n aparte taal).
- Sloweens in Slowenië
- Serwies in Serwië
- Montenegryns in Montenegro
- Kroaties in Kroasië, met Burgenland-Kroaties in Burgenland, Oostenryk
- Bosnies in Bosnië en Herzegowina
- Slaviste groepeer die laaste vier baie keer saam as Serwo-Kroaties†.
Kitsfeite
Suid-Slawiese tale | ||||
---|---|---|---|---|
Geografiese verspreiding: |
Suidoos-Europa | |||
Genetiese klassifikasie: |
Indo-Europees Slawies Suid-Slawiese tale | |||
Onderafdelings: |
—
| |||
Suid-Slawiese tale in Europa: |
Sluit