Stara Rawa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Stara Rawa is 'n dorp in Pole, tussen Łódź en Warskou in die woiwodskap Łódź. Dit is aan die Rawka-rivier geleë en het 'n bevolking van 280 in 2006 gehad.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Land, Woiwodskap ...
Stara Rawa | |
---|---|
Dorp | |
Die kerk dateer uit die jaar 1731 | |
Koördinate: 51°53′00″N 20°17′00″O | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Łódź |
Powiat | Skierniewice County |
Gmina | Nowy Kawęczyn |
Bevolking | |
• Totaal | 280 |
Skakelkodes | 48 46 |
Sluit