Skúvoy
From Wikipedia, the free encyclopedia
Skúvoy /ˈskʉuːwɪ/ of Skúgvoy /ˈskɪkvɪ/ (Deens: Skuø) is 'n eiland in die sentrale Faroëreilande, geleë na die suide van Sandoy.
Kitsfeite Staat, Constituent country ...
Skúvoy | |
---|---|
Eiland | |
Skúvoy, gesien van Sandoy | |
Ligging binne die Faroëreilande | |
Koördinate: 61.77°N 6.82°W / 61.77; -6.82 | |
Staat | Denemarke |
Constituent country | Faroëreilande |
Oppervlak | |
• Totaal | 10 km2 (4 vk. myl) |
Bevolking (1 Januarie 2006) | |
• Totaal | 52 |
• Digtheid | 5,2/km2 (13/vk. myl) |
Skakelkodes | 298 |
Sluit
Dit is vernoem na die groot aantal van skua ('n groep van seevoels) op die eiland (wat 'n gewoonte het om indringers aan te val). Daar is net een nedersetting op die eiland: Skúvoy op die ooskus. Daar is twee berge: Knúkur (392 m) en Heyggjurin Mikli (391 m).