Sisufos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sisufos (Grieks: Σίσυφος), ook Sisuphos, was in die Griekse mitologie ’n koning wie se straf in Tartaros was om ’n groot rots tot in ewigheid teen ’n heuwel uit te stoot.