Simon & Schuster
From Wikipedia, the free encyclopedia
Simon & Schuster, Inc., sedert 2006 'n dogtermaatskappy van CBS Corporation, is 'n Amerikaanse publikasiemaatskappy wat in 1924 in New York deur Richard Simon en Max Schuster gestig is. Teen 2016 het Simon & Schuster jaarliks 2 000 titels gepubliseer onder 35 verskillende drukname (waarvan Simon & Schuster self een is).[1][2]