Simeon
manlike voornaam / From Wikipedia, the free encyclopedia
Simeon of Sjimon is 'n manlike voornaam wat van die Hebreeuse שמעון (Šimʿon, volgens die Tiberiese vokalisering Šimʿôn). Die Griekse spelling van hierdie Bybels-Hebreeuse naam is Συμεών - hiervan is ook die gelatiniseerde skryfwyse Symeon afgelei.
- Hierdie artikel handel oor die voornaam. Vir ander gebruike, sien Simeon (dubbelsinnig).