Sias Hoffman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Josias Philip Hoffman (algemeen bekend as J.P. Hoffman of Sias Hoffman) (1807 – 1879) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en staatsman en voorsitter van die Voorlopige Regering en later, tussen 1854 en 1855, die eerste president van die Oranje-Vrystaat.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Josias Philip Hoffman | |
Ampstermyn 15 Junie 1854 – 10 Februarie 1855 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
---|---|
Opgevolg deur | J.N. Boshoff |
Voorsitter van die Voorlopige Regering van die Oranje-Vrystaat | |
Ampstermyn 23 Februarie 1854 – 29 Maart 1855 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Voorsitter van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat | |
Ampstermyn 29 Maart 1854 – Vroeg April 1854 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Waarnemende president van die Oranje-Vrystaat | |
Ampstermyn 18 April 1854 – 15 Junie 1854 | |
Voorafgegaan deur | J. Groenendaal |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1807 |
Sterf | 1879 |
Religie | Nederduits Gereformeerd |
Sluit