Shantou
From Wikipedia, the free encyclopedia
Shantou (Chinees: 汕头), ook bekend as Swatow of Suátao, is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 5 391 028 in 2010. Die stad is geleë aan die kus van die Suid-Chinese See in die suidooste van China. Die meeste van Thailand se bevolking van Chinese afkoms het uit Shantou en die aangrensende Chaozhou geïmmigreer.
Kitsfeite Shantou 汕头, Land ...
Shantou 汕头 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 23°21′00″N 116°40′00″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Guangdong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Li Feng (李锋) |
• Burgemeester | Cai Zongze (蔡宗泽) |
Oppervlak | |
• Totaal | 2 064 km2 (797 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 5 391 028 |
• Digtheid | 2 600/km2 (6 800/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 515000, 515041 |
Skakelkodes | 754 |
Webwerf | shantou.gov.cn |
Sluit