Shailene Woodley
Amerikaanse aktrise en vervaardiger / From Wikipedia, the free encyclopedia
Shailene Woodley (gebore 15 November 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Descendants (2011), The Fault in Our Stars (2014), Divergent (2014), en Insurgent (2015). Sy is ook 'n omgewingsaktivis en bekend vir haar groen en natuurlike leefstyl.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Shailene Woodley | |
Geboortenaam | Shailene Diann Woodley |
---|---|
Geboorte | 15 November 1991 (1991-11-15) (32 jaar oud) San Bernardino, Kalifornië, VSA |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Ouers | Lonnie Woodley en Lori Victor |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Rolprente | The Descendants, Divergent-trilogie, Fault in Our Stars |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit