Sewsunker "Papwa" Sewgolum
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sewsunker "Papwa" Sewgolum OIS (1930–1978) was 'n legendariese Suid-Afrikaanse gholfspeler wat bekendheid verwerf het toe hy die eerste swart gholfspeler is wat 'n provinsiale ope toernooi in Suid-Afrika gewen het. Hy het 'n simbool van sportboikotbewegings geword toe foto's waar hy die trofee buite in die reën moes ontvang, as gevolg van Apartheidwetgewing, van hom regoor die wêreld gepubliseer is. Sewgolum is as gevolg van sy ras nie toegelaat om die klubhuis binne te gaan nie.
Kitsfeite Persoonlike inligting, Gebore ...
Sewsunker "Papwa" Sewgolum | |
---|---|
Persoonlike inligting | |
Gebore | 1930 |
Sterf | 6 Julie 1978 |
Hoogte | 1,63 m |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Woning | Natalprovinsie, Suid-Afrika |
Eggennoot | Suminthra |
Kinders | 5 |
Loopbaan | |
Status | Professionel |
Professionele oorwinnings | 6 |
Beste uitslae in groot kampioenskappe | |
Meesterstoernooi | DNP |
PGA-kampioenskap | DNP |
V.S.-ope | DNP |
Britse Ope | 13de: 1963 |
Sluit