Sean Maher
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sean Maher (gebore 16 April 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Serenity (2005) en in die televisiereekse Firefly (2002) en Arrow (2012).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Sean Maher | |
Geboorte | 16 April 1975 (1975-04-16) (49 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit