Satorvierkant
woordvierkant wat 'n vyf-woord Latynse palindroom bevat / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Satorvierkant is 'n 5 by 5-matriks wat 5 Latynse woorde bevat wat dieselfde in alle rigtings spel (links na regs, regs na links, bo na onder, onder na bo). Die teks van die Satorvierkant vorm een lang palindroom en lyk so:
R O T A S | S A T O R | |
O P E R A | A R E P O | |
T E N E T | T E N E T | |
A R E P O | O P E R A | |
S A T O R | R O T A S |