Ruth Wilson
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ruth Wilson (gebore 13 Januarie 1982) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Saving Mr. Banks (2013), Locke (2013), en Dark River (2017), en in die televisiereeks Luther (2010).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Ruth Wilson | |
Geboorte | 13 Januarie 1982 (1982-01-13) (42 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit