Rudawa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rudawa is 'n dorp in Pole, in die Woiwodskap Klein-Pole, distrik Krakow. Dit is die grootste dorp van die munisipaliteit Zabierzów met 'n bevolking van 1 720. Dit is ongeveer 19 kilometer wes van die streek se hoofstad, Krakow, af geleë (13 km van die grens).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Land, Woiwodskap ...
Rudawa | |
---|---|
Dorp | |
Kerk van Rudawa | |
Koördinate: 50°07′25″N 19°42′49″O | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Klein-Pole |
Powiat | Krakowski |
Gmina | Zabierzów |
Bevolking | |
• Totaal | 1 720 |
Poskode | 32-064 |
Skakelkodes | 48 12 |
Sluit