Robert van Boergondië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Robert van Boergondië, ook bekend as Robert I, (15 Augustus 866 – 15 Junie 923) was vanaf 922 tot 923 Koning van Wes-Frankië. Voor sy troonbestyging was hy graaf van onderskeidelik Poitiers en Parys asook Markies van Neustrië en Orléans. Hy het die afgesette Karolingiese koning Karel die Eenvoudige opgevolg, wat in 898 Robert se broer, koning Odo I, opgevolg het.
Kitsfeite Koning van Wes-Frankië, Voorafgegaan deur ...
Robert van Boergondië | |
Robert van Boergondië soos uitgebeeld in 'n 13de eeuse familiestamboom van die Robertiens (Robertyne) | |
Voorafgegaan deur | Karel die Eenvoudige |
---|---|
Opgevolg deur | Roedolf |
Graaf van Tours | |
Voorafgegaan deur | self |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 15 Augustus 866 |
Sterf | 15 Junie 923 (op 57-jarige ouderdom) Soissons, Frankryk |
Kind(ers) | Emma, Koningin van Wes-Frankië Hugo die Grote |
Sluit