Ricky Gervais
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ricky Dene Gervais (gebore 25 Junie 1961) is 'n Engelse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ghost Town (2008) en The Invention of Lying (2009), en in die televisiereekse The Office (2001) en Extras (2005).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ricky Gervais | |
Geboortenaam | Ricky Dene Gervais |
---|---|
Geboorte | 25 Junie 1961 (1961-06-25) (62 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Skrywer, vervaardiger, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit