Rich Sommer
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Rich Sommer (gebore 2 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Devil Wears Prada (2006) en Summer of 84 (2018), en in die televisiereekse Mad Men (2007) en GLOW (2017).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Rich Sommer | |
Geboortenaam | Richard Olen Sommer II |
---|---|
Geboorte | 2 Februarie 1978 (1978-02-02) (46 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit