Rich Froning
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rich Froning junior (gebore 21 Julie 1987) is ’n professionele Amerikaanse CrossFit-atleet van Cookeville, Tennessee. Hy is die eerste man ter wêreld wat die CrossFit Spele vier keer (2011, 2012, 2013 en 2014) agtereenvolgens gewen het. Ná sy uittrede uit die individuele kompetesie in 2015, het hy voortgegaan om die spankompetisie in 2015, 2016 en in 2018 saam met sy CrossFit Mayhem-atlete te wen.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die 31-jarige Froning het na raming reeds $ 1, 050, 000 se prysgeld met sy CrossFit-seges ingepalm, terwyl hy ook borgskappe van Reebok, Oakley en Rogue Fitness geniet.