Rhodes Internasionale Lughawe "Diagoras"
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rhodes Internasionale Lughawe "Diagoras" (Grieks: Διεθνής Αερολιμένας Ρόδου "Διαγόρας"), of Diagoras Internasionale Lughawe (IATA: RHO, ICAO: LGRP), is geleë aan die westekant van Rhodos (of Rhodes), Griekeland. Die fasiliteit is geleë net noord van die dorpie Paradeisi, ongeveer 14 km suidwes van die hoofstad, Rhodos. Rhodes Internasionale Lughawe was vanaf 2019 die vierde besigste lughawe in Griekeland, met 5 542 567 passasiers wat die lughawe gebruik het.
Kitsfeite Rhodes Internasionale Lughawe "Diagoras" Διεθνής Αερολιμένας Ρόδος "Διαγόρας", IATA: RHO – ICAO: LGRP ...
Rhodes Internasionale Lughawe "Diagoras" Διεθνής Αερολιμένας Ρόδος "Διαγόρας" | |||
---|---|---|---|
IATA: RHO – ICAO: LGRP | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | Griekse regering | ||
Operateur | Fraport Greece | ||
Bedien | Rhodos | ||
Ligging | Paradeisi | ||
Fokuspunt vir | Aegean Airlines | ||
Hoogte bo seevlak | 6 m / 19 vt | ||
Koördinate | 36°24′19.51″N 28°05′10.29″O | ||
Webtuiste | rho-airport.gr | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
06/24 | 3 305 | 10 844 | Teer |
Statistieke (2020) | |||
Passasiers | 1 551 123 | ||
Verandering (passasiers) | 72.0% | ||
Lugbewegings | 14 801 | ||
Verandering (Covid-19) | 60,5% | ||
Runway[1] Statistics[2] |
Sluit