Radiopark
From Wikipedia, the free encyclopedia
Radiopark is 'n wolkekrabber in Auckland Park, Johannesburg, Suid-Afrika. Die gebou is dertig verdiepings hoog en huisves die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie.