Poole
From Wikipedia, the free encyclopedia
Poole is 'n groot kusdorp in die graafskap Dorset, in suidelike Engeland. Die kusdorp lê 33 km oos van Dorchester en Poole grens aan die stad Bournemouth in die ooste.