Phyllis Latour
From Wikipedia, the free encyclopedia
Phyllis "Pippa" Latour MBE (gebore op 8 April 1921) is 'n Suid-Afrikaans-gebore voormalige agent van die Verenigde Koninkryk se klandestiene Special Operations Executive (SOE) wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in Frankryk aktief was.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Phyllis Latour | |
---|---|
Gebore | (1921-04-08)8 April 1921 |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Beroep | Agent vir die Special Operations Executive |
Ouer(s) | Phillipe Latour en Louise Latour |
Sluit