Orléans
From Wikipedia, the free encyclopedia
Orléans (Frans : /ɔʁleɑ̃/) is 'n stad in die noorde van Sentraal-Frankryk, sowat 130 kilometer suidwes van Parys, met 113 257 inwoners (2008). Dit is die prefektuur (hoofstad) van die département Loiret en die région (streek) Centre.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Administratiewe gewes | Centre |
Département | Loiret |
Koördinate | 47°54′N 1°54′O |
Stigting | 3de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 27,48 vk km |
Hoogte bo seevlak | 90-124 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 113 257 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 121/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 369 104 |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Serge Grouard |
Amptelike webwerf | orleans.fr |
Johanna van Arkel dra die bynaam "Jonkvrou van Orléans".