Octavia Spencer
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Octavia Spencer (gebore 25 Mei 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Help (2011), Fruitvale Station (2013), Hidden Figures (2016), en The Shack (2017).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Octavia Spencer | |
Geboortenaam | Octavia Lenora Spencer |
---|---|
Geboorte | 25 Mei 1972 (1972-05-25) (51 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit