Nederland (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Nederland kan verwys na:
Huidige lande:
- Nederland, 'n land in Europa.
- Die Koninkryk van die Nederlande, wat bestaan uit Nederland in Europa en die outonome lande Aruba, Curaçao en Sint Maarten in die Karibiese See.
Voormalige lande en gebiede:
- Boergondiese Nederlande (1384–1556)
- Oostenrykse Nederlande of Habsburgse Nederlande (1713–1795), die gebied van die huidige lande België en Luxemburg onder Habsburgse heerskap.
- Spaanse Nederlande (1556–1713), die gebied van die huidige lande Nederland, België en Luxemburg onder Spaanse heerskap.
- Suidelike Nederlande
- Verenigde Koninkryk van die Nederlande (Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden, 1815–1830)
- Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande (Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden, 1581–1795)
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Nederland of met Nederland in die titel. |