Motorsport
gebeure wat hoofsaaklik die gebruik van gemotoriseerde voertuie behels / From Wikipedia, the free encyclopedia
Motorsport is 'n sport waar deelnemers motoraangedrewe voertuie gebruik om teen mekaar mee te ding. Dit word beoefen sedert kort na die maak van die eerste petrol-aangedrewe motorkarre.