Matt Ross (akteur)
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Matt Ross (gebore 3 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Psycho (2000), The Aviator (2004), en Captain Fantastic (2016), en in die televisiereeks Silicon Valley (2014).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Matt Ross | |
Geboortenaam | Matthew Brandon Ross |
---|---|
Geboorte | 3 Januarie 1970 (1970-01-03) (54 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit