Mary Elizabeth Winstead
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mary Elizabeth Winstead (gebore 28 November 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Live Free or Die Hard (2007), Scott Pilgrim vs. the World (2010), Smashed (2012), en 10 Cloverfield Lane (2016).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Mary Elizabeth Winstead | |
Geboorte | 28 November 1984 (1984-11-28) (39 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit