Martin Starr
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Martin Starr (gebore 30 Julie 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent I'll See You in My Dreams (2015) en in die televisiereekse Freaks and Geeks (1999), Party Down (2009), en Silicon Valley (2014).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Martin Starr | |
Geboorte | 30 Julie 1982 (1982-07-30) (41 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit