Madonna van die Rotse
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Madonna van die Rotse is die titel van twee verskillende, dog byna identiese skilderye deur Leonardo da Vinci. Die een word in die Louvre in Parys gehuisves en die ander in die Nasionale Galery in Londen.