MAN Truck & Bus
From Wikipedia, the free encyclopedia
MAN Truck & Bus SE (voorheen MAN Nutzfahrzeuge AG, is 'n filiaal van Traton, en een van die voorste internasionale verskaffers van kommersiële voertuie. Met sy hoofkwartier in München, Duitsland, vervaardig MAN Truck & Bus bakkies in die reeks van 3.0 tot 5,5 t gvw, vragmotors in die reeks van 7,49 tot 44 t gvw, swaar goedere voertuie tot 250 t padtrein, bus-onderstel, waens, interstedelike busse en stadsbusse. MAN Truck & Bus vervaardig ook diesel- en aardgasenjins. Die MAN-akroniem staan oorspronklik vir Maschinenfabrik Augsburg-Nürnberg AG, voorheen MAN AG.
Vragmotors en busse van die produkhandelsmerk MAN en busse van die produk handelsmerk Neoplan (premium busse) behoort aan die MAN Truck & Bus Group.[1][2]