Mélanie Laurent
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mélanie Laurent (gebore 21 Februarie 1983) is 'n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Inglourious Basterds (2009), Beginners (2010), Now You See Me (2013), en Breathe (2014).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Mélanie Laurent | |
Geboorte | 21 Februarie 1983 (1983-02-21) (41 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Frans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit