Mädchen Amick
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Mädchen Amick (gebore 12 Desember 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Twin Peaks: Fire Walk with Me (1992), Dream Lover (1993), en Scenes of the Crime (2001), en in die televisiereeks Twin Peaks (1990).
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Mädchen Amick | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit