Lukas Haas
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lukas Haas (gebore 16 April 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Witness (1985), Mars Attacks! (1996), Inception (2010), en The Revenant (2015).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Lukas Haas | |
Lukas Haas (2018) | |
Geboortenaam | Lukas Daniel Haas |
---|---|
Geboorte | 16 April 1976 (1976-04-16) (48 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1983–tans |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit