Lou Taylor Pucci
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lou Taylor Pucci (gebore 27 Julie 1985) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thumbsucker (2005), Southland Tales (2006), Evil Dead (2013), en Spring (2014).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Lou Taylor Pucci | |
Geboorte | 27 Julie 1985 (1985-07-27) (38 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit