Leie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Leie (Afrikaans en Nederlands, Frans: Lys) is 'n rivier in Frankryk en België.
Kitsfeite Lys - Leie ...
Lys - Leie | |
---|---|
Die Leie in Gent. | |
Die stroomgebied van die Leie. | |
Oorsprong | Pas-de-Calais, Frankryk |
Monding | Schelde, België |
Stroomgebied | Frankryk, België |
Lengte | 202 km (126 myl) |
Oorspronghoogte | 115 m (377 voet) |
Mondinghoogte | 4 m (13 voet) |
Stroomgebiedopp. | 2 900 km² (1 120 myl²) |
Die Lys in Frankryk. |
Sluit
Die Leie se monding is in Gent, waar die rivier in die Schelde uitmond.