Leeuloop
liedjie deur Robbie Wessels From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Leeuloop is 'n liedjie deur die sanger Robbie Wessels wat in 2006 vrygestel is. Die liedjie is voor en tydens rugbytoetswedstryde in die Drienasiesreeks op TV vertoon as deel van die selfoonmaatskappy Vodacom se reklameveldtog. Leeuloop was een van Wessels se snitte op sy tweede album, Halley se Komeet en is ook in die rolprent Poena is Koning (2007) gebruik. 'n Variasie van die lied is as temalied vir die 2013-rolprent 100 meter Leeuloop gebruik.
Lirieke
Die woorde van leeuloop lui as volg:
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.