Kristen Bell
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kristen Bell (gebore 18 Julie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Forgetting Sarah Marshall (2008), Frozen (2013), en Veronica Mars (2014), en in die televisiereeks Veronica Mars (2004).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Kristen Bell | |
Geboortenaam | Kristen Anne Bell |
---|---|
Geboorte | 18 Julie 1980 (1980-07-18) (43 jaar oud) Huntington Woods, Michigan, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit