Kimswerd
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kimswerd (Wes-Fries: Kimswert) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordwes van Sneek en ressorteer onder die munisipaliteit Súdwest-Fryslân. Dit was tot 2011 deel van die voormalige munisipaliteit Wonseradeel. Die dorp het sowat 603 inwoners (2011-sensus).
Kitsfeite Kimswerd Kimswert, Land ...
Kimswerd Kimswert | |
---|---|
Dorp | |
Kimswerd, 1988 | |
Ligging van Kimswerd in Friesland | |
Koördinate: 53°21′36″N 6°04′04″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Súdwest-Fryslân |
Bevolking | |
• Totaal | 603 |
Webwerf | www.kimswerd.com |
Sluit