Kevin Corrigan
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kevin Corrigan (gebore 27 Maart 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente True Romance (1993), The Departed (2006), Pineapple Express (2008), en Unstoppable (2010).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Kevin Corrigan | |
Geboorte | 27 Maart 1969 (1969-03-27) (55 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit