Judas Priest
Britse heavy metal groep / From Wikipedia, the free encyclopedia
Judas Priest is 'n Britse (Engelse) heavy metal musiekgroep gevorm in Wes-Bromwich in 1969. Die musiekgroep het oor die 50 miljoen albums verkoop en word beskou as een van die grootste heavy metal musiekgroepe van alle tye.